Trump het die dokumente gehou vir een rede – sy egoJune 29, 2023
Die voormalige goewerneur van New Jersey, Chris Christie, wat ook sy naam in die hoed gegooi het vir Republikeinse presidentskandidaat, het met Amerikaanse media gepraat oor die dokumente-saak van sy voormalige baas, Donald Trump. Volgens Christie, het Trump die dokumente gehou vir net een rede… sy ego.