Nuwe vakbond belowe die son, die maan en die sterreJune 29, 2023
Die regte van werkers bly plaaslik in die nuus en nou sê die Affirmative Repositoning-beweging dat sy nuut-geregistreerde vakbond, die Revolusionêre-unie, poog om werkers uit alle sektore te verteenwoordig. Die vakbond het lank gevat om geregistreer te word maar volgens Julius Natangwe, die sekretaris-generaal, is hulle gereed en bereid om werkers by te staan.