Speenkalfpryse verstewig hier en in SA
Die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom dr. Johnny van der Merwe sê speenkalfpryse in die buurland begin weer styg met ‘n gemiddeld van 31 Suid-Afrikaanse rand en 48 per kilogram. Dit verteenwoordige ‘n 3 persent styging. Sommige veilings het nog hoër pryse behaal. Plaaslik is speenkalfpryse die afgelope tyd ook onder druk maar, dinge blyk om effe te verbeter. Desmond Cloete, hoof van bemarking by die Vleisraad het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.