Outa lê klagtes teen NSFAS-hoof

Die Organisasie teen Belastingmisbruik in die buurland het strafregtelike klagtes gelê teen die uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Andile Nongogo, en drie ander. Nongogo is die voormalige uitvoerende hoof van die Dienste-sektor se Onderrig- en Opleidingsowerheid. Outa beweer daar was bedrog en korrupsie met ʼn opgeblaasde tender wat toegeken is aan ʼn diensverskaffer van die owerheid, Five Stars Communications and Projects. Rudie Heyneke van Outa sê diegene wat betrokke is by die wanbesteding van openbare fondse moet aanspreeklik gehou word: