Noa sê hy plaas visier op Nust oor talle klagtes

Die direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie, Paulus Noa, sê daar is niks vreemds aan sy oproep vir ‘n forensiese ondersoek na die aantygings by die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, en sy vise-kanselier Erold Naomab nie. Volgens Noa het hulle talle klagtes ontvang en dit moet ondersoek word.