Klimaatsfonds se projekte word oorweeg, ondersoek

Drie lede van die Groen Klimaatsfonds se sekretariaat wat in Suid-Korea gesetel is, is tans in Namibië tot 6 Julie om projekte van die Omgewingsbelggings-fonds, die EIF, te besoek. Hulle sal na die streke van Erongo, Kunene en Otjozondjupa reis om die fonds se projekte waar te neem en aanbevelings oor toekomstige projekte te verskaf. Lot Ndamanomhata korporatiewe kommunikasiebestuurder van die fonds het meer.