AR-regsman spreek aankoop van 24% by Hyphen in regsbrief aan

Die Affirmative Repositioning-beweging het instruksie aan sy regsman, Kadhila Amoomo gegee om ondersoek in te stel na die aankoop van 24 persent deur die regering in die Hypen Energy-projek. Die beweging se leier Job Amupanda sê dit is onaanvaarbaar dat die regering vir die aandeel moet betaal maar ook die grond en die hulpbronne vir die projek moet verskaf. Amoomo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.