Napha se jaarvergadering in Desember
Die Namibiese jagbedryf staar talle uitdagings in die gesig soos die verbod op jagtrofees in Brittanje. Vanjaar se tema Namibiese Professionele Jagters-vereniging, Napha, se algemene jaarvergadering is volhoubaarheid wat ‘n sleutelfaktor vir etiese jag is. Die geleentheid sal op 6 en 7 Desember plaasvind. Die konferensie en galadinee vind juis in Desember plaas sodat alle lede dit kan bywoon en beskikbaar is nadat die jagseisoen verby is. Kosmos 94.1 Nuus het met die president van Napha, Axel Cramer, gesels…