Jeugwerkloosheid is 32% in Oshana
Die Oshana-streek staar verskeie uitdagings in die gesig, insluitend hoë jeugwerkloosheid, wat op 32 persent staan en inkomste-ongelykheid en armoede onder die jeug in die streek veroorsaak, sê Oshana-goewerneur Elia Irimari. Die streek word gekonfronteer met ‘n aantal verdere uitdagings soos geslagsgeweld, ‘n tekort aan behuising, gebrek aan basiese dienste en water-infrastruktuur. Goewerneur Irimari het tydens die streeksrede gepraat…