Food Waste Challenge ‘n reuse-sukses
Voorstelle het ingestroom vir die tweede fase van die Capricorn-stigting se Food Waste Challenge, wat in April 2023 van stapel gestuur is. Dit het gevra vir oplossings om selfversorgende maatskaplike ondernemings te skep of uit te brei om die kwessie van voedsel-vermorsing in Namibië te takel en werk te skep vir Namibiërs. Dit word as ‘n reuse-sukses beskou, met 152 voorleggings wat ontvang is. Vyf finaliste is gekies en die wenner sal in Julie bekend gemaak word. Marlize Horn, uitvoerende hoof van handelsmerk van die Capricorn-groep deel meer…