Vakbond sê oor hoë vlakke van arbeidskwessies by regshulpdae

Volgens ‘n vakbond het Namibiese werkers vertroue in die arbeidsministerie verloor. Dit spuit uit die Kantoor van die Ombudsman in samewerking met die Prokureursorde, wat tans besig is met hul gratis regs-adviesdae wat regoor die land aangebied word. Volgens Aurelia David, die skakelbeampte deur die Kantoor van die Ombudsman is die mees algemene sake wat hulle van die mense ontvang het, meestal arbeidskwessies. Besoeke is reeds afgelê in Walvisbaai, Mariental, Keetmanshoop en Oshakati. Kosmos 94.1 Nuus het met Julius Natangwe, die sekretaris-generaal van die Revolusionêre Unie, gepraat…