Guterres loof joga op Wêreld-jogadag

Dit is vandag Wêreld-jogadag. Terwyl Kosmos 94.1 Nuus bewus is van die voordele van die vorm van oefening, blyk die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres te glo dat joga die wêreld kan verander.