Ramaphosa verwelkom Nederlandse, Deense premiers

Die Namibiese regering het ooreenkomste met die Nederlandse regering onderteken vir die vestiging en bestuur van die nuutgestigte soewereine welvaartfonds, die SDG Namibia One Fund. Die regering het fondse van 40 miljoen euro, of net meer as 924 miljoen Namibiese dollar benodig om ‘n 24 persent belang, wat hy aangebied word in die Hyphen Green Hydrogen-projek, te verkry. Die eerste minister van Nederland, Mark Rutte en sy Deense ampsgenoot Mette Fredericksen is tans op ‘n werksbesoek in Suid-Afrika. President Cyril Ramaphosa sê vandag se besoek deur die twee premiers is veral geleë in die lig van Suid-Afrika se kragkrisis.