Ohangwena-misdaad styg met 38%June 19, 2023
Die goewerneur van die Ohangwena-streek, Walde Ndevashiya het vanoggend sy streeksrede gelewer. Hy het verskillende uitdagings uitgelig waarvan misdaad as beduidend beskryf is. Hy sê daar was ‘n toename van 38 persent in misdaad in die afgelope jaar.