Wêreld-musiekdag regoor die land herdenk
Namibië vier vandag die 26ste herdenking van Wêreld-musiekdag. Vieringe sal in die hoofstad plaasvind, asook in vier ander dorpe, Katima Mulilo, Otjiwarongo en Rundu, wat verskeie kunstenaars sal insluit. In Windhoek bied die Franco-Namibiese Kultuursentrum ‘n gratis dag van musiek-uitvoerings tydens Wêreld-musiekdag aan. Die kultuursentrum verwelkom ‘n mengsel van opkomende plaaslike talent regoor die land vir ‘n hele dag om musiek te vier. Plaaslike musikant, Rizzy Rizz het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die belangrikheid van musiek…