Rugby: RG Snyman verheug om terug te wees by Bokke
Rugby: RG Snyman se spelpeil vir die wenners van die Verenigde Rugby-kampioenskap, Munster, het hom insluiting op die Springbok-kamp in Pretoria besorg. Beserings het die reuse-slot lank op die kantlyn gelaat vandat hy deel was van die Bokke se “bomb squard” in 2019 se Wêreldbeker-toernooi. Munster se speler van die seisoen, die slot Jean Kleyn, is ook deel van die oefengroep van 41 spelers. Snyman is bly om terug te wees by die Bokke.