De Lille soek inkomstetoelaag van R999 maandeliks
Die leier van die GOOD-party, Patricia de Lille, doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om die party se veldtog vir ‘n basiese inkomstetoelaag te steun. Die party het sy veldtog in Kaapstad afgeskop. Die party stel voor werklose Suid-Afrikaners, tussen 18 en 60 jaar oud, moet kwalifiseer vir ‘n toelaag van 999 Suid-Afrikaanse rand per maand. De Lille sê bedrag lê volgens die mees onlangse data tussen die onderste grens en die boonste grens van die broodlyn: