Plase in Wes-Kaap, Noordwes onder voëlgriep-kwarantynJune 4, 2023
Terwyl Namibië op die oomblik geen uitdagings beleef nie sê die Suid-Afrikaanse minister van landbou, Thoko Didiza, vyf plase in die Wes-Kaap is onder kwarantyn geplaas ná ‘n uitbreking van voëlgriep. Die minister het ook bevestig een plaas in Noordwes is onder kwarantyn en word ondersoek. Didiza sê haar departement help boere aktief om die siekte te bestuur. Sy het die publiek verseker pluimveeprodukte, insluitend hoender en eiers, is en bly veilig vir verbruik: