Verserkering, spaarplanne word toenemend gekanselleerJune 3, 2023

‘n Onlangse opname deur Infoquest dui daarop dat Suid-Afrikaners finansiële risiko’s neem weens die stand van die ekonomie. Volgens die bevindinge kanselleer baie mense hul noodsaaklike voorsorg-spaarprodukte, insluitend begrafnispolisse en versekerings- en mediese fondse. ’n Infoquest-navorser, Lynette Nicholson, sê finansiële beperkings en druk dra grootliks by tot dié tendens: