Ramokgopa vol vertroue beurtkragkrisis sal afgeweer wordJune 3, 2023
Die buurland se elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, het Suid-Afrikaners verseker die uitslag van pogings wat aangewend word om die beurtkragkrisis af te weer, sal in die lang termyn gesien word. Hy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die vordering wat sy departement gemaak het met die energie-aksieplan. Ramokgopa sê hy verstaan die frustrasie van talle Suid-Afrikaners maar is vol vertroue kragonderbrekings sal tot ‘n einde kom: