Brexit moet weer onderhandel word – opposisieMay 17, 2023
Die leier van die Britse opposisie-party sê die huidige Brexit-ooreenkoms werk nie. Sir Keir Starmer van die Arbeidersparty sê die ooreenkoms moet weer onderhandel word.