Inwoners van Wagdaar 41 op Swakop kry eienaar-sertifikateMay 14, 2023
Van Swakopmund se inwoners van informele nedersettings sal nou ordentlike behuising kan besit aangesien die munisipaliteit ‘n proses begin het waardeur grondeienaarskap aan hulle toegeken sal word. Die laekoste-behuisingsprojek vir inwoners van die informele nedersettings van DRC Proper en DRC Wagdaar is vanjaar begin. Die Swakopmund-munisipaliteit sal vanmiddag om drie-uur by die Veeldoelige Sentrum ‘n ondertekeningseremonie van eienaar-sertifikate hou vir die inwoners van Wagdaar se uitbreiding 41. Linda Mupupa, die skakelbeampte van Swakopmund het met Kosmos 94.1 News gesels…