Cyril moet voorgestelde verhoging vir staatsamptenare verwerp
Die vakbond Nehawu versoek President Cyril Ramaphosa om die aanbeveling van ’n onafhanklike kommissie van ʼn salarisverhoging van 3,8 persent vir openbare ampsdraers te verwerp. Die woordvoerder van Nehawu, Lwazi Nkolonzi, sê die aanbeveling kom teen die agtergrond van ‘n stagnante ekonomie met geen onmiddellike vooruitsig van groei nie, wat bygedra het tot hoë vlakke van werkloosheid, armoede en ongelykheid: