SA en Finalnd bereik ooreenkoms vir handel, beleggingsApril 27, 2023

Die Suid-Afrikaanse en Finse regerings het ‘n ooreenkoms bereik oor die potensiaal om handel en belegging tussen die twee lande ‘n hupstoot te gee. Verskeie ondernemings van albei lande het tydens ‘n onlangse rondetafel-bespreking hul verbintenis uitgespreek om hul handel- en beleggingsportefeuljes uit te brei om sleutelsektore soos landbouverwerking, energie, gesondheidsorg en digitalisering in te sluit. President Cyril Ramaphosa het sy waardering uitgespreek oor Finse ondernemings se belangstelling om in Suid-Afrika te belê, selfs te midde van die voortslepende kragkrisis: