Joe Biden spreek sy ouderdom aanApril 27, 2023

Amerikaanse President Joe Biden, wat homself verkiesbaar gestel het as die Demokrate se presidensiële kandidaat vir die 2024-verkiesing, het die kwessie van sy ouderdom aangespreek. Daar is kommer omdat hy reeds, op 80, die oudste president in die Amerikaanse geskiedenis is en sou hy wen, sal hy 86 wees as sy termyn verby is. Biden sê hy sal laat die Amerikaanse volk besluit.