Bok-vroue boaan die punteleerApril 27, 2023

Die Springbok-vroue is boaan die amptelike punteleer na die eerste van twee toernooie in Wêreldrugby Sewes-uitdaagreeks. Dis na ʼn oorwinning van 17-10 oor België in die eindwedstryd van die eerste toernooi wat verlede Saterdag in Stellenbosch plaasgevind het. Hulle was goeie waarde vir geld maar losskakel, Eloise Webb, waarsku hulle kan met die tweede toernooi hierdie naweek op dieselfde veld niks as vanselfsprekend aanvaar nie: