NamPower se verhoging: Steytler het idees oor hoe die geld bestee moet word

NamPower se aansoek vir ‘n tarifeverhoging bly in die nuus. Die bekende en deurwinterde ekonoom dr. John Steytler sê dis alles goed en wel dat NamPower ‘n reuse-tariefverhoging van amper 17 persent vra maar, hy sê daar moet meer belê word in kraginfrastruktuur in die land.  

Steytler sê daar is verskeie ingrypings wat bewerkstellig kan word met die ekstra befondsing.