Litiumbatterye loop oop in SA
Suid-Afrika het ‘n toename in die invoere van litiumbatterye aangeteken. Dit volg terwyl talle verbruikers alternatiewe planne beraam weens die beurtkrag-krisis. Kenners meen die kragkrisis kan die litiumbatterybedryf ‘n hupstoot gee. ‘n Ekonoom, Gaylor Montmasson-Clair, sê die styging het verlede jaar begin: