Boodskapper RNS-inentings word nou in SA ontwikkel

Suid-Afrika sal voortaan boodskapper RNS-entstowwe kan vervaardig na die Afrigen-aanleg onlangs van stapel gestuur is in die buurland. Die entstowwe het tydens die pandemie groot kommer by lede van die publiek gewek. Volgens die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus meen dit sal oor die algemeen toegang tot die tipe entstof, ook soos met Covid, verbeter.