Interhoër was gewildste nog

Die sewende Interhoër was ‘n reuse-sukses. Vir meer as ‘n week het spanne van Windhoek Hoërskool en Windhoek Gimnasium meegeding in kultuur en sport wat die hoofstad omtrent oorheers het. Juanita Birch van WHS sê die publiek se ondersteuning was ongelooflik.

En so het die belangrikste uitslae gelyk.