Kapaama gee reaksie op ooreenkomste tussen buurlande

Tydens Namibiese President Hage Geingob se staatsbesoek aan Suid-Afrika het die twee lande meer as 100 bilaterale ooreenkomste onderteken wat ‘n wye verskeidenheid sektore insluit. Dit is die hoogste getal ooreenkomste wat Namibië met enige bilaterale vennoot ter wêreld gesluit het. Kosmos 94.1 Nuus het met die Namibiese politieke ontleder, dr. Phanuel Kaapama, gepraat om te vra of hierdie soort ooreenkomste ooit geïmplementeer word en of dit net gesprekke is…