Die Capricorn Eagles speel volgende week in vierhoekige reeksApril 21, 2023

Krieket Namibië is opgewonde oor die Capricorn Eagles se deelname aan die vierhoekige T20 Internasionale vroue-toernooi. Dit word in samewerking met Capricorn-groep vanaf 24 April tot 2 Mei by die United-krieketvelde in Windhoek aangebied. Die vierhoekige toernooi sluit in Hongkong, die Verenigde Arabiese Emirate en Uganda wat teen die Namibiese nasionale vrouespan sal meeding, wat bekend staan as die Capricorn Eagles. Die skakelbeampte van Krieket Namibië, Natalia Naujoma het Kosmos 94.1 Nuus gesels…