Seuns, 10 & 15, vas vir verkragting, derde soekApril 20, 2023
Twee skoolseuns, onderskeidelik tien en 15 jaar oud, sal vandag in die Outapi-landdroshof verskyn op klagte van verkragting. Die Omusati-polisie sê ‘n derde verdagte is soek. ‘n Nege-jarige meisie is volgens die mag by Omaandi deur die drie seuns verkrag. Sy is ernstig beseer en is gehospitaliseer.