Leerders in KZN kry nie kosApril 20, 2023
Sommige KwaZulu-Natalse skole moes dié week noodgedwonge onderrig opskort ná kos, wat deur die nasionale departement van onderwys se skoolvoedings-program versprei word, nie by skole afgelewer is nie. Volgens die departement is die voedseltekorte veroorsaak na die provinsiale onderwys-departement van verskaffers verander het. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, deel meer…