SA se politieke leiers is nie volwasse genoeg vir koalisies nie

‘n Leierskapskenner in die buurland, Mazwe Majola, sê Suid-Afrika se politieke leiers is nie gereed vir ‘n koalisieregering nie aangesien hulle meer daarin belangstel om hul eie belange te dien as dié van Suid-Afrikaners. Majola sê politieke leiers is nie volwasse genoeg om ‘n koalisieregeringstelsel te hanteer nie. Hy sê ‘n koalisieregering in 2024 is ‘n ramp wat wag om te gebeur: