Nasionale Studente Finansiële Hulpskema ondersoekApril 19, 2023

Die Spesiale Ondersoek-eenheid van Suid Afrika sê hy is besig met ‘n baie groot ondersoek na wydverspreide bedrog by die land se Nasionale Studente Finansiële Hulpskema. Die eenheid sê voorlopige ondersoeke het aan die lig gebring dat soveel as 5 miljard Suid-Afrikaanse se NSFAS-fondse aan studente, wat nie vir die studente-lenings gekwalifiseer het nie, uitbetaal is. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…

Post navigation