Nasionale Anti-mikrobiese Aksieplan hersienApril 19, 2023

Die Namibiese landbouministerie bied ‘n twee daagse vergadering oor die Nasionale Anti-mikrobiese Aksieplan vanaf môre in die hoofstad aan. Dit word gedoen onder leiding van die direktoraat van veeartsenydienste in die ministerie. Die fokus is om bewustheid te skep oor die doeltreffende en verantwoordelike gebruik van antibiotika en om opleiding hieroor te verskaf. Die Lewendehawe Produsente-organisasie het ook bevestig hulle wil graag die doeltreffende gebruik van antibiotika deur veeprodusente bevorder. Die ministerie se woordvoerder, Jona Musheko het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê waarom die vergadering belangrik