Namibiërs het nie geld vir eiendom nie
Ten spyte daarvan dat Namibiese huishoudings onder groter ekonomiese druk verkeer, is daar steeds ‘n behoefte aan behuising in die mark. Volgens Bank Windhoek se hoof van spesialis-finansiering, Saara Shivute, is die belangrikste struikelblok om in die vraag na behuising te voorsien, die verskaffing en lewering van gedienste grond vir ontwikkeling regoor die land. Anne Tandeka Gebhardt, ‘n stigter en eienaar van National Property Academy, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die huidige stand van die eiendomsmark in die land…
Sy voeg by die enigste mense wat werklik eiendomme in Namibië kan bekostig, is buitelanders…