Brittanje het ook ‘n reuse-agterstand in behuising
Dit is nie net in Namibië waar daar ‘n erge agterstand in voldoende behuising nie, Brittanje sukkel ook. Alistair Smyth van daardie land se National Housing-federasie sê oorbevolking in huise is as gevolg van ongeveer vier dekades van onderbelegging in maatskaplike behuising. Hy sê Brittanje moet 90 000 huise ‘n jaar vir tien jaar bou om op te vang.