Meer as 1 200 voertuie in Maart verkoopApril 14, 2023

Voertuigverkope in Namibië in Maart het die hoogste aantal eenhede verkoop wat sedert Julie 2017 aangeteken. In Julie 2017 is 1 280 voertuie is verkoop, vergeleke met 1 226 eenhede in Maart 2023, volgens Simonis Storm. Passasiers- en ligte handelsvoertuie het 94,2 persent van die totale verkope in Maart 2023 uitgemaak. Medium-kommersiële voertuie het egter die grootste jaarlikse toename in Maart, gevolg deur ekstra swaar en ligte kommersiële voertuie.