Trump se 34 klagtes is bekend, hy pleit onskuldig

Oud-president Donald Trump het onskuldig gepleit op 34 aanklagte in die eerste graad vir die vervalsing van sakerekords . Dit hou verband met ‘n swyggeld-skema tydens die 2016-verkiesing. Hy het in ’n Manhattan-hof in New York verskyn. Aanklaers beskuldig Trump daarvan dat hy sy New York-sakerekords herhaaldelik en op bedrieglike wyse vervals het. Die doel daarvan was om skadelike inligting oor kriminele optrede van kiesers te weerhou. Manhattan-distriksaanklaer, Alvin Bragg, sê sy kantoor is verplig om met die saak voort te gaan: