Springbok-vroue gereed vir topspanneMarch 21, 2023

Die Springbok-vrouespeler, Tayla Kinsey, sê die Bok-vrouespan het ‘n Saterdag ‘n oortuigende openingsvertoning teen Kanada nodig, wat vierde op die wêreldranglys is. Die 29-jarige speler het haar eerste toets tien jaar gelede gespeel en is opgewonde om haar land weer in die toernooi in Madrid, Spanje, te verteenwoordig. Kinsey sê hulle is nie ongewoond om teen topspanne te speel nie ná hulle verlede jaar teen Engeland en Frankryk in die Wêreldbekerreeks kragte gemeet het: