Werksverliese in landbousektor wek kommer by AgriSAMarch 1, 2023

AgriSA sê hy is bekommerd oor die afname in indiensnemingsyfers in die landbousektor in die buurland. Die bedryf het in die vierde kwartaal van verlede jaar 12 000 werksgeleenthede verloor. Die hoofbestuurder van AgriSA, Christo van der Rheede, sê dit is duidelik dat die gety is besig om te draai vir een van die land se mees arbeidsintensiewe sektore. Hy sê stygende insetkoste, beurtkrag en verbrokkelende infrastruktuur plaas die landbousektor onder groot druk: