Uittog van veeartse in SA wek groot kommerMarch 1, 2023

Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê hy is bekommerd omdat Suid-Afrika nie genoeg veeartse het om in die land se behoeftes te voorsien nie. Volgens ‘n onlangse verslag van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging wil meer as 50 persent van jong veeartse emigreer. Die departement se woordvoerder, Daniel Johnson, sê ekonomiese en veiligheidskwessies is van die redes vir hulle besluit om die land te verlaat: