Katajvivi sê ondersoek word ingestel na komitee oor begrotingMarch 1, 2023

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi sê daar word oorweeg om staande komitee op die begroting op die been te bring. Volgens hom sal dit openbare bydrae aan die begroting verhoog. Hy voeg by dat dit ook parlementêre oorsig oor die begroting sal versterk. Daar is blykbaar oor die algemeen ‘n persepsie dat die parlement nie genoeg oorsig en insae het oor die begroting nie. So ‘n komitee sal ondersoek instel oor die beste rol van landsburgers kan speel in die opstel van die begroting.