Fases vier en vyf duur tot môreoggend in SAMarch 1, 2023
Eskom het aangekondig fase vier- en vyf-beurtkrag word vir die afsienbare toekoms ingestel. Die krisis-kommunikasiebestuurder, Menzi Mngomezulu, sê fase vier sal tot vanmiddag vier-uur duur, gevolg deur fase vyf tot vyf-uur môreoggend. Volgens hom het onklaarrakings by verskeie kragstasies tot die verhoging in beurtkragfases aanleiding gegee: