Creecy hou haar woord oor tradisionele vissektoreMarch 1, 2023
Die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, het haar belofte nagekom om appèlle in die tradisionale lynvissektore teen die einde van die maand af te handel voor die visvangseisoen vandag begin. Sy het ook appèlle afgehandel teen besluite van die aangewese owerheid in die Suidkus-kreefsektor wat in die Visvangregte-toewysingsproses van 2020/2021 vervat is. Die departement se woordvoerder, Albi Modise, sê Creecy is tevrede dat die appèlproses in die tradisionele lynvissektor regverdig is: