Meatco sien uit na Shiimi se ondersoek na sy besigheidstrategieFebruary 23, 2023

Die hoof uitvoerende beampte van Meatco Mwilima Mushokabanji sê hulle sien uit na die hersiening en analise van die finansministerie na sy besigheidstrategie. Die minister, Ipumbu Shiimi het die aankondiging gemaak tydens die begrotingsrede. Meatco het groot uitdagings die afgelope jaar of meer ervaar en verkeer onder erge finansiële druk. Mushokabanji sê landbou moet in Namibië ten alle tye ondersteun word.