SA Korrektiewe Dienste wil oorbevolking in tronke takelFebruary 20, 2023

Die Suid-Afrikaanse Geregtelike Inspektoraat vir Korrektiewe Dienste sê dit ondersoek nou die moontlikheid om ‘n borgtog-fonds-stelsel op die been te bring, in ‘n poging om oorbevolking in die land se tronke aan te spreek. Die beoogde fonds sal soortgelyk soos die een wees wat tans in die VSA in werking is om gevangenes, wat in die tronk is vir nie-ernstige misdade, te help om hul borgtog te betaal. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…