Eskom sal die grootste uitdaging vir Enoch se begroting wees

Die Namibiese finansminister Ipumbu Shiimi sal Woensdag, nes sy Suid-Afrikaanse eweknie, die land se begroting lewer. Die hoofekonoom van Econometrix in die buurland, Azar Jammine, sê Suid-Afrikaners kan verskeie aanvegbare kwessies in Enoch Godongwana se begrotingstoespraak vir 2023 verwag. Hy sê onderwerpe sluit in befondsing vir Eskom, die staatsdiens se salarisrekening, befondsing van die maatskaplike noodverligtingstoelae en ‘n verhoging in brandstofpryse en die Padongelukfonds-heffings. Jammine sê Eskom se uitdagings sal waarskynlik die hooffokus wees: